Ek en jy het al baie baklei , vir nagte om het ons trane bestry maar weet jy wat ons is hier my skat ,dit kom al lank en die gevoel is daar, toe ek jou vir die eerste keer gewaar het ek nie geweet jy het die mag om my hart te breek. Maar weet jy wat , jy is die een wat my laat glimlag in die ogend son. dit s jy wat my laat sing , ek voel dit in jou soen ek weet wat jy bedoel saam sal ons die wereld kan rule. Want jy is die een , die een vir my , jy is die een by wie ek wil bly , jy is die een wat my hart laat klop. Jy het my in n rigting in geskop.
Ek is lief vir jou jy is my pel. Jy is soet soon honney en so taai soos toffee , jy het my hard laat drop. Weet jy wat ek sal jou nooit kan los nie. Om vir jou te hou vas is vir my n gods wonder en as die girls aan jou vat dan raak ek heel bedonered. Ek is nog jaloers en ek sal vir jou se as ek jou moet verloor sal ek my lewe berou want ek is mal oor jou van kop tot toone, en elke dag raak jy net mooier.
Die dag sal kom , jy is vir my soos wondergom want jy is die een vir my jy het my heeltemal in n rigting in geskop. Al wat ek weet is jy is die een vir my.
Ek weet jy kan nie verstaan wat ek hier skryf nie. .. dis hoekom ek kan .... jy sal nooit weet nie...
Monday, February 1, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hey, ek love die song! wie sing dit? ek probeer vir die song chords opspoor maar ek kry niks?
ReplyDeleteLaat weet my groot asb.
Marlise
mullermarlise@gmail.com
Hi kon jy al die chords kry? Ek soek dit ook bitter graag
Deletedie lietjie se naam is ek en jy en is gesing deur skyfdeur mar ek kry ook nerens die chords ni sterkte
ReplyDeleteHi. Ek speel die liedjie met G,D,Em,C. Dit klink presies soos die oorspronlike een. Sal graag wil weet waar mens die liedjie kan aflaai. Het myne verloor.
ReplyDeleteHet enigiemand die liedjie?? Ek soek dit met 'n seer hart!!
ReplyDeleteHi kan iemand die lied vir my stuur asb. Daniellegouwsa@gmail.com
ReplyDeleteEk het dit. Moet dit net gaan SOEK. Stuur jul nrs dan foward ek via whatsapp
ReplyDelete084 905 0425
DeleteStuur asb vir my die song as j dit het. My nr is 0676984363
DeleteGroot asb kan iemand dit vir my ook stuur ek soek al 10 jaar die song
DeleteNmr is 0712307688
DeleteStuur asb vor my ook 074 913 6195
Delete0742011054
Deletemy ook asb 073 441 8880
DeleteStuur asb. Vir my die lied. Dit was my en my vrou se song en ons het dit verloor 083 215 1705
Deletehttps://soundcloud.com/fourie-schutte/skuifdeur-ek-en-jy julle kan die song hier luister
ReplyDeleteStuur asseblief vir my ook dir liedjie 071 428 2021
ReplyDeleteYeay! Ek soek hom ook al jare! Op skool het ons hom 'Maryke' genoem. Een van die ouens wat saam ons op skool was het die liedjie vernoem na sy meisie op daai stadium.
ReplyDeleteDie liedjie is nie eers op Google play nie.
Asb ek soek dit: marianca.engelbrecht@gmail.com
ReplyDeleteHet iemand dalk die song? 0617412824
ReplyDeleteHi het iemand dalk die song, kan julle vir my stuur asb. 0833860267
ReplyDeletePlease send sing to 0742011054
ReplyDeletehttps://www.youtube.com/watch?v=cu5fiEok0O4&ab_channel=IanBossert
ReplyDeleteOp youtube