Ek en jy het al baie baklei , vir nagte om het ons trane bestry maar weet jy wat ons is hier my skat ,dit kom al lank en die gevoel is daar, toe ek jou vir die eerste keer gewaar het ek nie geweet jy het die mag om my hart te breek. Maar weet jy wat , jy is die een wat my laat glimlag in die ogend son. dit s jy wat my laat sing , ek voel dit in jou soen ek weet wat jy bedoel saam sal ons die wereld kan rule. Want jy is die een , die een vir my , jy is die een by wie ek wil bly , jy is die een wat my hart laat klop. Jy het my in n rigting in geskop.
Ek is lief vir jou jy is my pel. Jy is soet soon honney en so taai soos toffee , jy het my hard laat drop. Weet jy wat ek sal jou nooit kan los nie. Om vir jou te hou vas is vir my n gods wonder en as die girls aan jou vat dan raak ek heel bedonered. Ek is nog jaloers en ek sal vir jou se as ek jou moet verloor sal ek my lewe berou want ek is mal oor jou van kop tot toone, en elke dag raak jy net mooier.
Die dag sal kom , jy is vir my soos wondergom want jy is die een vir my jy het my heeltemal in n rigting in geskop. Al wat ek weet is jy is die een vir my.
Ek weet jy kan nie verstaan wat ek hier skryf nie. .. dis hoekom ek kan .... jy sal nooit weet nie...
Monday, February 1, 2010
Subscribe to:
Comments (Atom)